The almost extinct Cedertree is as ellusive as they are said to be. The last time we visited this area, we tried all over to find these trees growing naturally in the wild. After some research and a few phonecalls, Dawie from Driehoek was kind enough to take us to this special place. It was a walk not for the faint hearted, but worth every effort to find them growing ontop of this beautiful mountain. Thanks Dawie and Hennie Genis for joining us on this special adventure.
Die Sederbome van die Sederberg is amper almal uitgewis. Met ‘n bietjie navorsing en ‘n paar oproepe het ons vir Dawie van Driehoek Touriste Plaas gekry om ons na die bome toe te vat. Hierdie bome groei net in koue klimate hoog bo-op berge.
Dit was ook nie die maklikste van staproetes nie! In die 1950s het hulle amper al die jong bome uitgewis vir telefoon pale (wat nog bestaan), en 1 of 2 natuurlike veldbrande het verder verwoesting gesaai. Vandag is jy ‘n bevoorregte mens as jy jouself langs so ‘n boom in sy natuurlike omgewing bevind. Die boom begin eers na 50 jaar sy kronkilagtige voorkoms kry.
Die gemeenskap in die omgewing is nou druk besig om die bestaan van die bome te probeer behou.
Leave a reply